top of page
  • Facebook
  • Twitter
  • YouTube
  • Pinterest
  • Tumblr Social Icon
  • Instagram
  • Facebook
  • Instagram

DIENS@6 18:00

Diens@6 is 'n alternatiewe informele erediens gerig op tieners en jong volwassenes.

​

Koffiekafee: 17:30  |  Diens@6: 18:00  |  Kleingroepe: na die diens

​

Kyk Diens@6 aanlyn, Klik hier

Ontmoet ons span:

Diens@6 Koordineerder:

Thea Hamman

082 787 4320

Jeugwerker  

Fanie Fourie 

074 933 2000

Leraar 

Dr. Christiaan Ackermann 

066 296 1650

Jong volwassenes:

Word vandag deel van 'n SELGROEP! Kontak vir Melanie by 082 065 8014

NG Eldoraigne logo portrait (highres)-01

Maak gerus kontak met ons. Telefonies of stuur vir ons 'n boodskap.

068 031 8844
bedien@eldofam.co.za
NG Eldoraigne Familiekerk, Henriweg 1045

Die menings wat in die kommentaar van artikels gehuldig word is dié van individue. Ook wanneer die leiers deelneem doen hulle dit in persoonlike hoedanigheid. Die leierskap in die gemeente neem kennis van die inhoud en indien daar amptelike besluite deur die gemeenteraad daaroor geneem word, word dit in die afkondiginge en aansteekborde by die kerk gekommunikeer. Sien ook die beleid oor die amptelike standpunt van die gemeente.  As hier kommentaar is wat na jou mening nie op die blad hoort nie, kliek hier en sê hoekom jy so dink. Vir verder navrae oor die blad is jy welkom om die gemeentekantoor te kontak. 
Kopiereg © 2015, Eldofam. Alle regte voorbehou. NG Eldoraigne Familiekerk is a NG Family Church situated in Centurion, South Africa.

bottom of page