top of page

GEBED & MEDITASIE

Vir meer inligting kontak:

Johan Coetzee  - 083 445 0452

Waarom bid ek?

“Gebed is die uitstorting van die hart in die teenwoordigheid van God.” (Madame Guyon, 1648-1717)

​

Waarom mediteer ek – of raak ek stil voor God? 

Johan van den Heever skryf in sy stuk ook Stilte en die Ego:  In hierdie stilte is die Gees van Christus besig om my al meer in die Godsrelasie in te trek.  Omvorming is onvermydelik.  Ek word gesuiwer deur die beste Psigoanalsis, die Gees van God.  Wat is die vrug van stilte?  Dit is die ontdekking van die vrug van die Gees wat vir ander sigbaar raak, waarvan die grootste die liefde is.  In hierdie stille Godgevulde oomblikke plaas God afdrukke van Sy liefde op my hart en ek begin die wêreld sien soos wat Hy dit sien. 

​

Besoek gerus die webblad van die Gemeenskap vir Christelike Meditasie by:  https://wccmsa.wordpress.com/

Lectio_Divina_–_‘n_Raamwerk_vir_die_Diss
NG Eldoraigne logo portrait (highres)-01

Maak gerus kontak met ons. Telefonies of stuur vir ons 'n boodskap.

068 031 8844
bedien@eldofam.co.za
NG Eldoraigne Familiekerk, Henriweg 1045

Die menings wat in die kommentaar van artikels gehuldig word is dié van individue. Ook wanneer die leiers deelneem doen hulle dit in persoonlike hoedanigheid. Die leierskap in die gemeente neem kennis van die inhoud en indien daar amptelike besluite deur die gemeenteraad daaroor geneem word, word dit in die afkondiginge en aansteekborde by die kerk gekommunikeer. Sien ook die beleid oor die amptelike standpunt van die gemeente.  As hier kommentaar is wat na jou mening nie op die blad hoort nie, kliek hier en sê hoekom jy so dink. Vir verder navrae oor die blad is jy welkom om die gemeentekantoor te kontak. 
Kopiereg © 2015, Eldofam. Alle regte voorbehou. NG Eldoraigne Familiekerk is a NG Family Church situated in Centurion, South Africa.

bottom of page