top of page
Wheat Field

GEE

SNAPSCAN

U is welkom om met SnapScan ook te betaal. Kyk uit vir die klein plakker Sondag op die bank voor jou.

KONTANT

Kontantbydraes kan gemaak word by die Kerkkantoor gedurende kantoorure

(Maandag - Vrydag vanaf 08:30 tot 12:30) of by die Inligtingstoonbank op Sondae.

EFT

Rekening: NG Gemeente Eldoraigne
Bank: ABSA Mall@Reds
Tak Kode: 632005
Rekening Nr: 3260140042

DEBIETORDER

U is welkom om met 'n Debietorder te betaal.

Voltooi asseblief die debietordervorm en stuur aan admin@eldofam.co.za

NG Eldoraigne logo portrait (highres)-01

Maak gerus kontak met ons. Telefonies of stuur vir ons 'n boodskap.

068 031 8844
bedien@eldofam.co.za
NG Eldoraigne Familiekerk, Henriweg 1045

Die menings wat in die kommentaar van artikels gehuldig word is dié van individue. Ook wanneer die leiers deelneem doen hulle dit in persoonlike hoedanigheid. Die leierskap in die gemeente neem kennis van die inhoud en indien daar amptelike besluite deur die gemeenteraad daaroor geneem word, word dit in die afkondiginge en aansteekborde by die kerk gekommunikeer. Sien ook die beleid oor die amptelike standpunt van die gemeente.  As hier kommentaar is wat na jou mening nie op die blad hoort nie, kliek hier en sê hoekom jy so dink. Vir verder navrae oor die blad is jy welkom om die gemeentekantoor te kontak. 
Kopiereg © 2015, Eldofam. Alle regte voorbehou. NG Eldoraigne Familiekerk is a NG Family Church situated in Centurion, South Africa.

bottom of page