top of page

VERSORGINGSBEDIENING

Kontak Ds Christiaan vir meer inligting.

066 296 1650  |  christiaan@eldofam.co.za

Hierdie bediening fokus op die versorging van gemeentelede op verskillende vlakke. Daar word spesifiek op gemeentelede gefokus wat nie deel van 'n omgeegroep is nie. 

​

Die gemeente beskik oor 'n whatsapp groep wat relevante inligting aan die gemeentelede verskaf. Indien jy nie kommunikaise d.m.v. whatsapp ontvang nie, stuur 'n whatsapp met jou naam en nommer na 081 332 8454 en jy sal op die groep geplaas word. 

NG Eldoraigne logo portrait (highres)-01

Maak gerus kontak met ons. Telefonies of stuur vir ons 'n boodskap.

068 031 8844
bedien@eldofam.co.za
NG Eldoraigne Familiekerk, Henriweg 1045

Die menings wat in die kommentaar van artikels gehuldig word is dié van individue. Ook wanneer die leiers deelneem doen hulle dit in persoonlike hoedanigheid. Die leierskap in die gemeente neem kennis van die inhoud en indien daar amptelike besluite deur die gemeenteraad daaroor geneem word, word dit in die afkondiginge en aansteekborde by die kerk gekommunikeer. Sien ook die beleid oor die amptelike standpunt van die gemeente.  As hier kommentaar is wat na jou mening nie op die blad hoort nie, kliek hier en sê hoekom jy so dink. Vir verder navrae oor die blad is jy welkom om die gemeentekantoor te kontak. 
Kopiereg © 2015, Eldofam. Alle regte voorbehou. NG Eldoraigne Familiekerk is a NG Family Church situated in Centurion, South Africa.

bottom of page